WCCM (SA) News

WCCM (South Africa) Newsletters

Newsletter 12 (March 2020)

Newsletter 13 (June 2020)

Newsletter 14 (December 2020)

Newsletter 15 (February 2021)

Newsletter 16 (July 2021)

Newsletter 17 (February 2022)

Newsletter 18 (February 2023)

Newsletter 19 (February 2024)

Echoes from Meditation Communities

Okiep Primary School (2 September 2014)

Feedback from teachers after an introduction to meditation in the school of John Main

“Normally prayer is something that goes out of the human body. Meditation, on the other hand, is something that happens inside the body, being at inner peace with oneself – calm in spirit in this flurried life of ours. It is thus very experimental. It has to be experienced by oneself. It places one in the centre of one’s existence.”

“Dit was baie goed om daar te wees. Leersaam, verrykend, ‘n rustigheid wat skrik vir niks. Dit was eenvoudig goed. Dir is een van die sessies wat ek regtig gaan toepas in my daaglikse lewe.”

“Die sessie was baie goed aangebied en dit het ‘n kalmerende effek op my as opvoeder gehad. Ek het dit kom toepas in my klaskamer. Leerders geniet dit baie en dit bring rustigheid in my klas. Onderwyser en leerders kan dus hierby baat vind.”

“Dit was goed om die sessie by te woon. Dit het ‘n gevoel van rustigheid en kalmte gebring. Dit was verrykend. Sal prober in die toekoms tyd in te ruim om te mediteer.”

“Die sessie was verrykend. Ek het al baie keer van meditasie gehoor, maar nog nooit dat dit ‘n Christelike instelling is nie. Noudat ek geleer is hoe om dit te doen sal ek dit deel van my dag maak, veral noudat ek die voordele daarvan weet. Hieride meditasie waartydens jy nader aan jouself en nader aan die Here beweeg sal definitief jou lewe ryker laat.”

“Die sessie oor Christelike meditasie was interessant en insiggewend. Die praktiese sessie om te mediteer was die hoogtepunt. ‘n Mens kan dit beslis in jou daaglikse lewe toepas en veral tyd inruim daarvoor. Ek dink die toepassing daarvan in die klaskamer kan ook vrugte afwerp, en help met dissipline.”

“Die ware ek – om myself te ontdek. Die vals ek – wanneer ek maniere vind en dinge doen om myself aanvaarbaar vir ander mense te maak. Ook dat God vir my geskape het volgens die beeld wat Hy vir my gestel het en net Hy aan my kan skaaf om die mens te wees, tot Hy tevrede is totdat ek myself kan wees.”